Dowwe Dolla is 21 jaar in die bedryf en Ouma Dowe Dolla kom vir ’n kuier. . .
Sy sê: vang my nou op stage of nooit! Sy vat die verhoog saam met Margit Meyer-Rödenbeck en Coenraad Rall (op klavier), onder leiding van Jurgen Human (teks en regie).
Geen onder 16 jariges toegelaat.
Die vertoning sal op 4 November om 19:00 by The Wedding Venue by The Barn in Groenbossies plaasvind.
Kaartjies is R180 per persoon. Vir besprekings kontak Hellen by 082 487 3118.


